Weerhouding van verslag oor George-bouramp “absurd en ongegrond”, sê opposisie

Die provinsiale regering het 'n onafhanklike ondersoek deur deskundiges laat doen nadat die vyfverdiepinggebou, wat in George in aanbou was, op 6 Mei 2024 ineengestort het.

Daar word verstaan dat hierdie ondersoek die belastingbetaler R2,5-miljoen uit die sak gejaag het.

34 werkers is dood en 28 ander het oorleef in wat beskryf word as die ergste konstruksieramp wat Suid-Afrika nog getref het.

You May Also Like