Wêreldhof-uitspraak: Ontleder werp lig op impak op SA regering

Die politieke ontleder dr. Oscar van Heerden het met eNuus gesels vir 'n ontleding van die Internasionale Geregshof se uitspraak.

Hy het veral ag geslaan op wat dié uitspraak vir die Suid-Afrikaanse regering beteken.

You May Also Like