Die Internasionale Geregshof in Den Haag, Nederland, het 'n tussentydse uitspraak gelewer waarin Israel beveel word om maatreëls binne hul mag in te stel om volksmoord in die Gazastrook te verhoed.
Dit kom nadat Suid-Afrika Israel by die Wêreldhof verkla het van volksmoord.
Vir reaksie het eNuus se korrespondent in New York, Jody Jacobs, regstreeks by ons aangesluit.