Reddam House Constantia, Elkanah House High School en Reddam House Atlantic Seaboard het almal ’n 100%-slaagsyfer in die Onafhanklike Eksamenraad se eindeksamen behaal.
Die IEB het ‘n slaagsyfer van 98,3% vir die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat aangekondig.
Kevin Brandt het van die Wes-Kaapse skole gaan besoek.