GUGULETHU, WES-KAAP - 'n Man van Gugulethu wat eens as akteur gewerk het, het as 'n byeboer ontpop.
Statistieke Suid-Afrika het onthul dat die land se jeugwerkloosheidskoers in die eerste kwartaal tot 62,1% gestyg het.
Nou het Vuyo Myoli dit reggekry om met sy heuningbesigheid werk te skep vir ander jongmense in die gebied.