DStv Channel 403 Wednesday, 12 February 2025

Wes-Kaapse inwoners keelvol vir misdaad, polisie sê hulle gee aandag aan probleem

Wes-Kaapse inwoners keelvol vir misdaad, polisie sê hulle gee aandag aan probleem

Kaapstad, Wes-Kaap - Sommige inwoners van Kaapstad sê stygende misdaadvlakke het 'n vernietigende impak op hulle daaglikse lewens.

Hulle sê owerhede, plaaslik en nasionaal, moet meer doen om burgers se lewens te beveilig.

Die Polisie in die Wes-Kaap sê hulle doen gereeld klopjagte en padblokkades, en span ook die jongste tegnologie in om boosdoeners aan die pen te laat ry.

You May Also Like