Twee Wes-Kaapse entrepreneurs het die kuns van konfytkook bemeester en bedryf nou ’n florerende besigheid.
CERES - 'n Wes-Kaapse maatskappy wat konfyt vervaardig, is besig om wêreldwyd opgang te maak.
Sedert Jacobs Jam in Oktober verlede jaar 'n kontrak met die Checkers-winkelgroep gesluit het, het hulle wins meer as verdubbel.
Hulle vier konfytgeure is nou in meer as 400 winkels landwyd beskikbaar.
Source
eNuus