Wes-Kaapse regering spog oor sukses met grondhervormingsprojekte

KAAPGROND

STELLENBOSCH - Die Wes-Kaapse regering sê 'n onafhanklike evaluering van grondhervorming in dié provinsie dui daarop dat hulle op die regte pad is.

Sedert 2019 het 135 begunstigdes voordeel getrek uit grondhervormingsprogramme, maar vir sommige is dit steeds 'n opdraande stryd.

Paid Content