Westbury-bendegeweld eis tienermeisie

WESTBURY - ’n 18-jarige meisie van Westbury in Johannesburg is een van die jongste slagoffers van bendegeweld wat die gebied teister.

Leyolen van Wyk is Dinsdagaand koelbloedig doodgeskiet nadat sy glo vir maande lank deur 'n vroulike bendelid gedreig is.

Die volgende beeldmateriaal kan sommige kykers ontstel.

 

Paid Content