Wieries liries oor Bokke: "Mooie Malcolm is my gunsteling"

CENTURION, GAUTENG - Om gees te vang vir die Springbokke se Wêreldbekerveldtog kon leerlinge landwyd vandag groen-en-goud aantrek.

By die Laerskool Wierdapark in Centurion het Bokkoors die kinders behoorlik beetgepak.

Eugenie Gregan het gaan uitvind hoe hulle dink die Bokke gaan vaar.

You May Also Like