Verskeie geleenthede tydens die Krugerwildtuin se eeufees-verrigtinge is met 'n oomblik van stilte vir Dina en Ernst Marais voorafgegaan.
Die bejaarde egpaar se lyke is op 22 Mei op die oewer van die Luvuvhu-rivier naby die Crooks' Corner-uitkykpunt op die wildtuin se noordelike grens gevind.