Winterhoop: "Met R10 kan ons iemand help"

JOHANNESBURG, GAUTENG - Die landwye Winterhoopveldtog probeer vanjaar weer die aanslag van die winter onder kwesbare mense verlig.

Warm klere, komberse en nie-bederfbare voedselprodukte word hierdeur ingesamel vir diegene wat sukkel om na hulself en hul gesinne om te sien.

Die veldtog word deur die organisasies Mes en Pen gereƫl.

You May Also Like