Yolandé Maritz-Fouchee tot 23 jaar tronkstraf gevonnis

Die geskorste vroedvrou en verpleegster, Yolandé Maritz-Fouchee is tot 23 jaar tronkstraf gevonnis. Sy is vroeër skuldig bevind aan 14 aanklagte van strafbare manslag, aanranding, bedrog en die oortreding van die Wet op Verpleging. Dit ná die dood van twee babas, en twee ander wat gestremd gelaat is. 

You May Also Like