Huldeblyke stroom steeds in vir die ikoniese jazzpianis en -komponis, Abdullah Ibrahim.
Ibrahim, ook bekend as Dollar Brand, is vandeesweek in die ouderdom van 91 in Duitsland oorlede.
Vriende en geliefdes beskryf die maestro as ’n kulturele aktivis en ’n ambassadeur wat Suid-Afrikaanse musiek na die wêreld geneem het.