"Jayden was die GOAT"

Die Mamelodi Sundowns- en Bafana Bafana-ster Jayden Adams is in sy tuisdorp, Stellenbosch, ter ruste gelê. Familie, vriende en lede van die sokkergemeenskap het by die Coetzenburg-sportterrein byeengekom om hul laaste eer aan die 25-jarige middelveldspeler te betoon.
Adams, wat liefdevol as "Grootman" bekend gestaan het, is twee weke gelede dood in 'n woonstel in Kaapstad aangetref. Hy is geloof as een van Suid-Afrika se grootste sokkertalente. 
Die oorsaak van sy dood word steeds ondersoek.

You May Also Like