Vroue moet toekoms van kunsmatige intelligensie help vorm

Kunsmatige intelligensie is besig om die werksplek én die ekonomie op hulle kop te keer.
Maar daar is óók kommer dat vroue in dié gejaag agtergelaat kan word.
By 'n geleentheid oor vroueleierskap en KI is daar gefokus op die digitale gaping, vroue in besluitnemingsposisies en die verantwoordelike gebruik van KI.

You May Also Like