DStv Channel 403 Wednesday, 26 August 2026

https://www.enca.com/wat-se-die-nuus
Melissa Tighy en Barron Hufkie bespreek die menslike gevolge van betogings teen ongedokumenteerde buitelanders, vrae oor die Madlanga-kommissie en beweerde Ekurhuleni-korrupsie, Tesourie-optrede waarby 69 munisipaliteite betrokke is, die bekostigbaarheid van Springbok-kaartjies, Wêreldbeker-omstredenheid en Arthur Fery se Wimbledon-reis.
10 July 2026
https://www.enca.com/wat-se-die-nuus
Elsa Esterhuizen en Percival Young volg die week deur die DA se voorgestelde RNE-kabinetsveranderinge, John Steenhuisen se politieke toekoms, die Piet en Mel Viljoen-saak, Hormuz-verwante brandstofprysvrees, Bafana Bafana se Wêreldbeker-reis, Ronwen Williams se oproep tot Afrika-eenheid, en die Bulls se soeke na URC-glorie in Dublin.
19 June 2026