Groceries
JOHANNESBURG, GAUTENG - Voedselprysinflasie het in Julie 2023 bykans 10% beloop.
Dit was die laagste vlak in 'n jaar, maar dís 'n skrale troos vir verbruikers.
Daar is veral baie pensioenarisse wat deesdae sukkel om hul kosaankope te bekostig.
eNuus se Melissa Tighy het die afslagwinkel Best Before op pensioenarisdag besoek.
18 September 2023