Afrikaans
PARYS, VRYSTAAT - Terwyl heelwat mense dalk nog van die wêreldbekerafskop in die Franse Parys moes herstel, het 'n span vrywillgers vroeg reeds gewerskaf in die strate van die Vrystaatse Parys.
'n Niewinsgerigte organisasie, met die naam “Mooi Parys”, is drie jaar gelede gestig om die vervalle toeristedorp op te knap met die steun van verskeie sake-ondernemings.

10 September 2023