Afrikaans
Oor minder as twee maande gaan Suid-Afrikaners stembus toe vir die nasionale verkiesing.
Al die groot partye het nou reeds hulle manifesbekendstellings gehou en is nou in die pylvak voor Suid-Afrikaners besluit wie gaan regeer.
Die politieke ontleder Theo Venter het met eNuus gesels oor van die kernkwessies in vier van die grootste partye se manifeste.

08 April 2024